Chris Larkin

Chris Larkin
Geboortenaam Christopher Stephens
Geboorte 19 Junie 1967 (1967-06-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Larkin (gebore 19 Junie 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jane Eyre (1996), Master and Commander: The Far Side of the World (2003), en Valkyrie (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy